HUGENOTE KOLLEGE

Deur : Skriba  /  October 21st, 2014

Hierdie instelling is deel van die kerk van Christus.  Kom ons bid vir almal wat op een of ander wyse ‘n bydrae lewer om studente hier in die waarheid te onderrig.  “Hom verkondig ons deurdat ons alle mense met alle moontlike wysheid onderrig en leer sodat ons elke mens tot geestelike volwassenheid in Christus kan bring.”  Kol 1:28

In die Nuus