ISRAEL EN PALESTYNSE GEBIEDE

Deur : Skriba  /  April 24th, 2014

Paastyd is ‘n baie bedrywige tyd in hierdie  gebiede.  Bid asb vir die Paasfees verrigtinge wat in die verskillende kerke en denominasies plaasvind.  Mag die verrese Here vrede onder sy kinders te weeg bring en ‘n gesindheid van vergifnis en samehorigheid.  “Ek sal die lot van die land verander, dit sal weer wees soos vroeër, sê die Here.” Jer 33:11(b)

In die Nuus