ISRAEL / GASA
Deur : Skriba / November 29th, 2012
Die konflik het weer opgevlam, dit vat menselewens, tyd van wêreldleiers, veiligheid van onskuldiges, enorme monitêre bestedings en verdeel die nasies in twee kampe. Habakuk vra: “Here hoe lank nog?” en ons vra “Here gee vrede en beskerm die lewe van onskuldiges in die oorlogsone.” “Bid dat Jerusalem vrede mag hê, dat hulle wat hom liefhet rustig mag woon.” Ps 122:6