ISRAEL / PALESTINA.
Deur : Skriba / August 6th, 2014
Dit is nie vir ons om te oordeel oor wie reg is en wie nie. Die grondlyn is dat baie mense sterf weens die sinlose geweld wat op vergelding gebou en instand gehou word. Daar is gelowiges beide kante van die lyn en ons vra dat die Here hulle sal beskerm en hulle situasie sal bestuur.
“Hoor tog die smeekgebede van u volk Israel wat hulle na hierdie plek toe bid ….” 2 Kron 6:32 en verder