KERK VAN DIE HERE

Deur : Skriba  /  September 27th, 2011

Ons maak ons gereed om in Oktober 2011 die Algemene Vergadering van die Sinode by te woon.  Ons is diep afhanklik van die Here om vir ons aanwysings te gee oor hoe ons die sake op die sakelys moet hanteer.  Bid asb ernstig vir leiding vir ‘n oop gemoed en ‘n begeerte om die regte pad te loop.  “Hy sal die wil van God laat seëvier.  En op Hom sal die nasies hulle hoop vestig.”  Matt 12:20 & 21

In die Nuus