KERKBETROKKENHEID
Deur : Skriba / October 12th, 2011
Ons bid vir wysheid oor hoe ons as kerk werklik op gepaste wyse by van die brandende kwessies van ons land betrokke kan raak, bv armoede, werkloosheid, grondhervorming, restitusie, geweld, misdaad, morele verval, onderwys en veel meer. “Toe sê Jesus vir hom: ‘Gaan maak jy ook so.’ “