KERKRAADSVERKIESING

Deur : Skriba  /  September 23rd, 2011

Bid dat God in die hart van elke gekiesde sal werk; dat elkeen Sy stem sal hoor om reg te antwoord, en dan hul verantwoordelik- hede met ywer sal aanpak en met vreugde sal volvoer.

In die Nuus