Kinderbediening: Werk van Adell en haar span
Deur : Skriba / August 11th, 2015
Hierdie belangrike bediening in ons gemeente verdien ons ondersteuning en ons voorbidding. Bid asseblief dat die Here hierdie bediening met sy teenwoordigheid en leiding sal seën, dat ons kinders sal groei in kennis en begrip van wat “kerkwees vir Jesus” beteken. “Hy het sy arms om die kindertjies gesit, hulle die hande opgelê en hulle geseën”. Mark 10:16