LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  October 11th, 2014

Kom ons prys die Here uit Jes 66  “Here, soos ‘n moeder haar kind veilig laat voel, so laat U ons veilig voel.  U slaan ag op ‘n mens in nood, op dié een wat berou het oor sy sonde, op dié een wat ontsag het vir u woord – ons loof en prys u grote Naam.”

In die Nuus