LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  September 10th, 2011

Reisigers wat terugkom van blommekyk, vertel net hoe mooi is dit.  Verwondering aan die skouspel in Nieuwoudtville, Robertson, Swellendam, Steytlerville en Middelburg.  Oor die hele Suid-Afrika staan mense verstom oor die prag wat net die Skepper tevoorskynkan haal.  Kom ons prys sy Naam en staan saam met die reisigers in verwondering oor die skoonheid in die natuur.

In die Nuus