LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  May 12th, 2012

Ons Skrifgebed kom uit Jer 14:22  “Is daar onder die nikswerd gode van die nasies een wat laat reën, wat die hemel sy reën kan laat gee?  Is dit nie U wat dit doen nie, Here ons God?  Ons vertrou op U, want dit is U wat al hierdie dinge doen”.

In die Nuus