LOFPRYSING
Deur : Skriba / September 30th, 2011
Sing ‘n nuwe lied tot eer van die Here
sing tot eer van die Here almal op aarde
Hierdie Ps 96 verwoord die taak van die mens op aarde, lees dit aandagtig biddend en loof die Here.