LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  November 2nd, 2013

Ons loflied is in hierdie week die hele Ps 23 (verwerk):

“Here, U is my herder 

Ek kom niks kort nie!

U gee vrede, U gee nuwe krag

U lei my op regte paaie

U beskerm my, in u hande is ek veilig

Ek voel tuis in u huis, Here myGod

In die Nuus