LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  January 25th, 2014

Om die Here te loof is ‘n wilsbesluit en die doel daarvan is om God te verheerlik en aan die hoorder te sê hoe groot ons God is.  Ons leiding kry ons uit Ps 148 “want sy Naam alleen is hoog verhewe, sy majesteit strek oor die aarde en oor die hemel.”

In die Nuus