LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  November 6th, 2011

Nou ná die Gemeentefees wil ons die Here prys en lof aan Hom bring.  Wat ons het kom van die Here af en ons het maar net aan Hom gegee wat syne is …. “want al die diere in die bos is Myne, die wild op die duisend berge …..”  Ps 50:10

In die Nuus