Loof die Here

Deur : Skriba  /  May 1st, 2015

Ons Skrifgebed kom uit Ps 63  “U troue liefde is meer werd as die lewe; daarom sal ek u  prys. Ek sal U my lewe lank loof, my hande ophef om u Naam te prys. Soos elke keer as ek u goeie gawes geniet, sal ek u  roem met jubelende mond”.

In die Nuus