Maandag:  Die Kerk van Christus. 

Deur : Skriba  /  November 15th, 2015

Kom ons bid na die bestudering van Joh. 15 en Rom 14 vir die Kerk van Christus.  Ons bid dat die kerk hoop sal gee aan moedeloses, uitkoms vir die in nood, redding vir middelafhanklikes en troos vir treurendes. “Toe daar geen hoop meer was nie, het Abraham nog gehoop en geglo”. Rom 4:18

In die Nuus