MIRIAM

Deur : Skriba  /  October 22nd, 2014

U ontvang in die Gemeentebulletin inligting oor haar werk en versoeke vir voorbidding.  Bid asb vir die groot projek van ‘n “Jaar van Gebed” wat sy vir ‘n land in Noord-Afrika wil organiseer –  vra die Here se leiding en seën daarop.  “God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig.”  Ps 18:33

In die Nuus