MOSLEMBEDIENING

Deur : Skriba  /  March 29th, 2012

Moslems het ook vriende, maar ken nie die begrip persoonlike verhouding met God nie.  Hulle weet ook nie van die innerlike vrede wat Jesus gee nie.  U hoef nie Moslems te bekeer nie, u kan maar net uit u eie lewe getuig watter vreugde u beleef uit u persoonlike verhouding met God die Vader en watter vrede u ervaar.  Die Heilige Gees sal self die oortuigingswerk doen.  Bid asb vir Moslems wat oor die begrippe wonder.  “Ek wil dink aan die dade van die Here ……. en oor al u dade peins.  Waar is ‘n god so groot soos U, ons God.”  Ps 77:12

In die Nuus