NG KERK LEIERSKAP
Deur : Skriba / October 31st, 2011
Daar lê ná die Algemene Sinode groot werk vir die NG Kerk se leierskorps voor. Bid asb dat die Heilige Gees, wat die kerkvergadering tot die besluite gelei het, ook die uitvoering daarvan sal lei tot eer van die Koning van die Kerk. “Hy is die hoof van die liggaam, van die kerk. Hy is die Eerste, die Een wat uit die dood opgestaan het, sodat Hy die eerste plek in die heelal inneem.” Kol 1:18.