NOODSAAKLIKE DIENSTE

Deur : Skriba  /  December 1st, 2014

Bid vir veiligheidswagte, verkeersmense en polisie, wat oral ontplooi word, asook vir hospitaalwerkers en nooddienste. Hierdie mense gaan uit verskillende oorde onder groter druk kom en ons vertrou dat die Here hulle sal toerus om onder alle omstandighede waardig, effektief en met groot insig op te tree.

“….dien mekaar in liefde” Gal 5:13b

In die Nuus