NOORD AFRIKA

Deur : Skriba  /  February 28th, 2013

Die onrus in Arabiersprekende lande (tussen Moslem en Christen) wil maar nie tot ‘n einde kom nie.  Dit belemmer die verkondiging van die evangelie en die werk wat Miriam daar doen.  Bid asb dat die Here haar veilig sal bewaar en die onrus tot ‘n einde sal kom.  Vra die Here om mense wat die boodskap van verlossing oorweeg tot geloof in Christus te bring.  “Daarom bid ek dat julle nie moedeloos word nie ………….”  Ef 3:13

In die Nuus