NUUSGEBEURE VAN DIE DAG
Deur : Skriba / February 27th, 2013
Ek weet nie wat die hoofnuus gisteraand (26ste) of vandag (27ste) is nie, maar kies ‘n nuusberig wat jy voel die Here op jou hart lê en bid daaroor. Dit kan ook goeie nuus wees waarvoor jy die Here kan loof. Nuusgebeure is gebedsake en ons kan maar met die Here daaroor gesels. “Lê jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as ‘n arbeider wat die goedkeuring van God wegdra ……..” 2 Tim 2:15