Ons kinders en die jeug
Deur : Skriba / January 21st, 2016
Bid dat die Here ons kinders op ‘n besondere manier sal beskerm en lei te midde van al die versoekings waaraan hulle blootgestel word.