ONS KINDERS

Deur : Skriba  /  January 16th, 2012

Ons skole het begin en die eerste onsekere dae van die nuwigheid is verby.  Kom ons bid vir alle kinders wat vroeg in 2012 in nuwe omstandighede is, veral vir hulle met aanpassingsprobleme.  Vra die Here vir rustigheid en kalmte en ‘n ondersteuningsbasis wat die aanpassing makliker sal maak.  Bid ook vir die kategese, ‘n belangrike faktor in die lewe van ons kinders.  “Dit gaan goed met almal wat by Hom skuiling soek.”   Ps 2:12

In die Nuus