PINKSTER

Deur : Skriba  /  April 30th, 2012

Kom ons bid dat ons verwagtinge vir Pinkster in lyn sal val met God se wil – vra dat daar ‘n innige begeerte sal wees om sy Woord te hoor, saam met gelowiges te aanbid, sy Naam te loof en te dors na die Lewende Water, soos die Here Jesus homself beskryf.  “Die God van ons voorvaders het jou (julle) gekies om sy wil te ken, die Regverdige te sien en sy stem te hoor, want jy sal vir alle mense sy getuie wees.”  Hand 22:14 & 15

In die Nuus