POLISIE EN ANDER BESKERMINGSDIENSTE

Deur : Skriba  /  February 15th, 2012

Nuusberigte en die Wellington misdaadverslag maak dit duidelik dat die beskermingsdienste in hierdie tyd onder geweldige druk verkeer.  Kom ons bid dat daar deurbrake sal wees in misdaadbestryding, dat boosdoeners ‘n weersin in misdaad sal ontwikkel en dat die polisiediens wye ondersteuning van die publiek sal geniet.  “Ek roep na die Here om hulp, ek smeek die Here om genade, ek stort my klag voor Hom uit en vertel Hom van my nood.”  Ps 142:1

In die Nuus