RASSISME

Deur : Skriba  /  September 29th, 2014

Rassisme is ‘n geestelike ingesteldheid wat voorkom in alle lande en onder alle etniese groepe.  Rassisme het ‘n negatiewe impak op godsdiens, ekonomie, politiek en sosiaal-maatskaplike omstandighede in ‘n land.  Dink aan die aspek. Verootmoedig uself voor die Here en vra dat Hy deur die werking van sy Heilige Gees alle vorme van rassisme sal wegneem en u reinig daarvan.  “Wees eensgesind teenoor mekaar. Moenie hooghartig wees nie, maar skaar julle by die nederiges.”   Rom 12:16

In die Nuus