REGERING

Deur : Skriba  /  October 8th, 2013

Ek lees “Die regering (Pres Zuma) bly steeds die gesig van Afrika.”  Ons bid dat die gesig van Afrika die liefde en lankmoedigheid van ons Here sal weerspieël.  Bid asb dat mense tot bekering sal kom en dat gelowiges, soos Daniël en sy vriende, vir leierskap gestel sal word.  “Mag die Naam van God altyd geprys word, Hy aan wie die wysheid en mag behoort, Hy wat tye en omstandighede verander, wat konings afsit en konings aanstel.”  Dan 2:20

In die Nuus