Saterdag, 30 Jan.:
Deur : Skriba / January 30th, 2016
……vir nog baie gunste & gawes, genade & seën en vele meer wat ons as indiwidue uit die liefdevolle Vaderhand ontvang – maak gerus jou eie, persoonlike lysie wat op jou in besonder van toepassing is, en dank Hom van harte daarvoor