SENDELINGE
Deur : Skriba / January 31st, 2013
Ons het die gebedsgeleentheid Maandagaand aan sendelinge gewy. Ons wil vriendelik versoek dat u een van die sendelinge wat op die inligtingsblaadjie verskyn kies en gereeld vir hom/haar en die bediening bid. “Bly standvastig in die geloof en staan hom (die duiwel) teë. En moenie vergeet nie: dwarsdeur die wêreld moet julle medegelowiges dieselfde soort lyding verduur.” 1 Pet 5:9