SIEK MENSE

Deur : Skriba  /  July 22nd, 2013

Ons het die gebruik om mense wat siek is se name op die gemeente-bulletin aan te bring – bid vir hulle, maar ook vir ander van wie u weet.  Ons wil u aanmoedig om ten minste een siek persoon per week te besoek en te bemoedig.  Die Here Jesus het self siekebesoek as een van die belangrike fasette van ‘n gelowige se lewe uitgewys.  “Ek was sonder klere, en julle het vir My klere gegee, siek en julle het my verpleeg ……”  Matt 25:36

In die Nuus