Sondag: Verootmoediging
Deur : Skriba / November 14th, 2015
“Bid gelowig met hoop”. Een van die groot waarhede wat ek deur die jare geleer het wat gebed betref, is nl. dat gebed verander die bidder. Deur gebed is die bidder op ‘n spesiale manier verbind met die Here en ervaar ‘n mens ‘n spesiale teenwoordigheid van die Here wat andersins nie daar is nie – lees ek in ’n gebedsbrief.