TONG ONDER LEIDING…….

Deur : Skriba  /  June 10th, 2012

Mag die woorde wat u vandag hoor deurspek wees met wysheid en insig, soet en geneeskragtig wees.  Bid asb vir elkeen wat vandag die boodskap van Jesus verkondig, dat hulle waarlik onder die leiding van die Heilige Gees sal preek.  “Die het toe gegaan en vir die mense daar gebid dat hulle die Heilige Gees sal ontvang.”  Hand 8:15

In die Nuus