U WERK HERE!

Deur : Skriba  /  February 13th, 2012

Vandag herinner ons die Here daaraan dat die werk waarmee ons in die gemeente besig is SY werk is.  “Here ons kan die werk nie doen sonder die nodige fondse nie, daarom bid ek dat u my en die hele gemeente getrou sal maak in die bring van offergawes.  Here maak die geld los wat u Gees nodig het om die werk in en buite die gemeente te doen.”

“Dan sal ons die evangelie in streke anderkant julle kan verkondig …..”  2 Kor 10:16

“Ek het dié lief wat my liefhet; dié wat my soek, vind my”  sê die Here.  Spr 8:17

In die Nuus