VEROOTMOEDIGING
Deur : Skriba / October 20th, 2013
Kom ons raak stil voor die Here en dink na oor die afgelope week – het u God sien werk, het Hy deur u gewerk? Wy uself aan die Here en oordink die vlg: “Ons is medewerkers in diens van God …..” 1 Kor 3:9