VEROOTMOEDIGING.

Deur : Skriba  /  August 3rd, 2014

Ons bid:

Here laat my lewe getuig dat Jesus lewe en laat ek ‘n instrument in u hand wees om te doen wat u aan die elftal in Markus 16 gesê het.  “En onthou:  Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”  Matt 28:20

In die Nuus