VEROOTMOEDIGING
Deur : Skriba / August 17th, 2014
Dink in jou stiltetyd aan oor “wat” jy glo, “hoe” jou geloof sigbaar is vir die ongelowige en “waar” vind jy vreugde (blydskap). “Die belangrikste wat ek aan julle oorgedra het en wat ek ontvang het, is dit ……….. 1 Kor 15:3