VEROOTMOEDIGING
Deur : Skriba / May 12th, 2013
Raak rustig voor die Here en stel u voor dat u die heerlikheid van die Here ervaar soos Jesaja in Jes 6:1-5 – verootmoedig u voor Hom en aanbid Hom soos die Gees u lei. “Ek het geantwoord: Hier is ek, stuur my! “ Jes 6:8