VEROOTMOEDIGING
Deur : Skriba / February 2nd, 2015
Miskien is dit goed om vroeg in die jaar te peins oor wat ek van plan is om in dié jaar vir winste, tyd, en ander af te sonder, want lees Jes 25:6 “God berei ‘n feesmaal vir die volke!”