Verootmoediging

Deur : Skriba  /  November 29th, 2015

Hier by die uitloop van die jaar wil ons terugkyk en die Here dank vir sy goedheid en guns, sy lankmoedigheid met ons, sy voorsiening en sy liefde waaraan daar geen einde is nie! “Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra” Klaag. 3:25

In die Nuus