VEROOTMOEDIGING

Deur : Skriba  /  June 2nd, 2013

Kan u onthou wat u vanoggend / gisteraand in die Bybel gelees het?  Dink daaroor na of  lees dit weer – laat u gedagtes daaroor gaan en probeer bepaal wat God vir u wil sê.  “As ek aan U dink op my bed, oor U peins in die nag, dan weet ek:  U is my hulp, en dan juig ek oor die beskerming onder u vleuels.  Ek bly altyd naby U, u hand ondersteun my.”  Ps 63:7&8

In die Nuus