VERVOLGDE KERK

Deur : Skriba  /  April 11th, 2013

In die nuus word verwys na ‘n “oorlogsituasie”  tussen Noord- en Suid-Korea.  Ons weet dat gelowiges in Noord-Korea aktief en wreed vervolg word.  Bid vir vrede in die verskeurde land waar hongersnood en uiterste armoede die lot van baie gelowiges is.  Bid ook dat die vyandigheid sal bedaar, want dit maak die lewe vir gelowiges nog meer ondraaglik.  “Hulle sal besef dat Ek, die Here hulle God, by hulle is en dat hulle my volk is.”  Eseg 34:30

In die Nuus