VERVOLGDE KERK

Deur : Skriba  /  October 17th, 2013

Kom ons bid vir gelowiges wat leef “daar waar geloof die meeste kos.”  Dit is bykans onmoontlik om die omvang van vervolging van gelowiges te peil of te besef.  Bid vir die kosbare werk van Geopende Deure, die verspreiding van Christelike literatuur, die opleiding van geestelike leiers en die seminare oor verskillende aspekte van ‘n toegewyde Christen lewe.  “Hoe wonderlik klink op die berge die voetstappe van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede aankondig, wat die goeie tyding bring, wat redding aankondig, wat vir Sion sê:  Jou God is Koning!”  Jes 52:7

In die Nuus