Vrydag – 5 Februarie 2016

Deur : Skriba  /  February 5th, 2016

Vergifnis: Laat ons vandag vir die Here om vergifnis vra vir iets wat ons doen waarvan God nie hou nie. Wel, dit is juis God se Seun Jesus se offerbloed wat ons geestelik  silwerskoon was- daar bly nie een sonde oor nie!! Dit beteken dat ons rein voor God kan  staan. Ef 4: 32

In die Nuus