Vrydag: Geestelike leiers
Deur : Skriba / October 22nd, 2015
Kom ons bid dat die Gees wat die gawes van God uitdeel (1 Kor. 12:11) hierdie gawes so toedeel aan ons geestelike leiers, dat hulle die geheimenis van God, wat Hy besluit het om in Christus te openbaar, met oortuiging bekend sal maak.