WAARNEMINGSLYS NOORD-NIGERIë (13)

Deur : Skriba  /  May 14th, 2012

Moslem ekstremiste het Christene verskeie kere aangeval; die polisie het min hulp verleen.  Party het wraak geneem; terwyl ander die versoeking om geweld met geweld te vergeld in die gesig staar.  Kom ons bid dat gelowiges nie geweld sal gebruik as vergelding nie, dat hulle vir hulle teenstanders sal bid en getrou sal bly aan hul belydenis.  “Ons wapen vir aanval en verdediging is om die wil van God te doen.”   2 Kor 6:7

In die Nuus