Wellington Wildsfees

Deur : Skriba  /  August 3rd, 2015

Ons is al oor ’n lang tyd besig met die Wildsfees. Ons is afhanklik van die Here om Middelburg doeltreffend te ondersteun en vra u voorbidding. Bid vir die nodige volumes vanaf Middelburg, veilige reise en sukses met die verkope. Bid ook vir ons konvenors wat wil woeker dat hul ywerig en doelgerig in voedselbehoeftes sal voorsien. “Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid. Julle moet dink aan die magtige dade wat Hy gedoen het, aan al sy wonders…”  Ps. 105:4 & 5

In die Nuus