WELLINGTON WILDSMARK

Deur : Skriba  /  August 5th, 2013

Ons vra dat u terwyl u vra vir sukses op die Wildsmark ook vra dat die Here die verhouding tussen die twee gemeentes sal uitbou.  Dat ons skakeling nie net gerig sal wees op wat ons daaruit kan haal nie, maar hoe die Naam van die Here ook hierdeur verheerlik kan word. Vra asb vir ‘n mooiweersdag, beskerming aan alle besoekers en ‘n feestelike atmosfeer.  “Baie mense het in Jerusalem bymekaar gekom, ‘n groot menigte, om die fees (tot eer van die Here) te vier.  Die fees is sewe dae lank gevier!  2 Kron 30:13 & 22

In die Nuus