WESSEL EN LOMé CRONJE
Deur : Skriba / March 1st, 2012
Die twee mensies werk onder moeilike omstandighede, tog skryf hulle ‘n moedige getuienis hoe die Here mense deur hul teenwoordigheid in die Indiërgemeenskap aanraak. Bid veral vir jongmense dat hul vroeg in hul lewe ‘n keuse vir Jesus sal maak en hul maats op die pad van verlossing sal saamneem. “Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwin-ning gee deur ons Here Jesus Christus.” 1 Kor 15:57